educleverlogo 01 educleverfotos kuns kitaar klavier 01
 01educleverleerlinge 2010
 
kinders
kinders2

 

BY EDUCLEVER:

 

By EDUCLEVER bied ons kinders die geleentheid om hulle volle potensiaal te bereik.

 

Peuters, Kleuters en Tieners is welkom. Ons klasse kan al geneem word vanaf 2 jarige ouderdom.

 

Gee JOU kind 'n voorsprong!

 

Ons is gestasioneer aan die linkerkantste vleul van:

De Bruinpark Speelskool

 

Volg ons op FACEBOOK

 

WORLD FACE OF THE MONTH

EDUCLEVER het verskeie leerlinge ingeskryf vir die Image Prefect's WORLD FACE OF THE MONTH

kompetisie.

 

Ondersteun hulle asb deur vir hul te stem.

Om te stem KLIEK HIER.

 

Daar sal Educlever onderaan die foto staan indien dit een van ons leerlinge is.

 

OM NA DIE WENNERS TE KYK KLIEK (HIER)

VIR HUL TUISBLAD KLIEK (HIER)

 

kinders3
kinders4
     
kinders
  rekenaar ermelo kuns ermelo  
 
kinders2

Studente Area

Educlever Google Map

ermelo kuns en kultuur

 

kinders3   kinders2

NUUS:

Baie dankie aan almal wêreldwyd wat vir ons kinders gestem het

vir WORLD FACE OF THE MONTH. Ons fotos spog weer almal met

'n eerste plek! Ons is baie trots op ons pragtige kinders en sien uit

na die nuwe maand se inskrywings!

kinders3
 
educleveremail 01